Primêre Skool Worcester speel Hokkie teen FD Conradie
ADVERTISEMENT
Primêre Skool Worcester het ’n heerlike dag gehad vol opwinding, goeie spanwerk en glimlagte toe ons teen FD Conradie gespeel het. Dankie vir die lekker wedstryde – ons sien uit daarna om weer teen hulle te speel.












