Primêre Skool Worcester leerders neem deel aan die WOW Spel Kompetisie
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die leerders van Primêre Skool Worcester wat deur is na die volgende ronde. Hulle neem 13 September aan die provinsiale kompetisie deel.
- Gr.5 Taheer Kafaar – 1ste plek
- Gr.5 Anzél Kilian – 1ste plek
- Gr.6 Lize-Mari Botma – 3de plek
- Gr.6 Claudine Jonker – 3de plek
- Gr.7 Lonke Rasonti – 3de plek










