Vorbereidingskool Fanie Malan leerders presteer by die WOW-spelkompetisie
ADVERTISEMENT
Voorbereidingskool Fanie Malan is baie trots op ons leerders wat hierdie aan die WOW-spelkompetisie deelgeneem het en uitstekend presteer het. Baie geluk Yusaf Isaks wat deur is na die provinsiale ronde. Ons Mossies is baie trots op jou en wens jou net die beste toe vir die volgende ronde.
![]()










