Laerskool Hugo Rust leerders dring deur na die Nasionale kompetsie van die WOW-Spelfees
ADVERTISEMENT
Laerskool Hugo Rust is trots op Christoff Hamman en Tylor Pretorius wat aan die WOW-Spelfees deelgeneem en deurgedring het na die nasionale kompetisie wat in Stellenbosch gaan plaasvind. Ons wens hulle alle sterkte toe!
![]()










