Primêre Skool Worcester leerder gekies vir die o.12 Wes-Kaap netbalspan
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Melanie Lombaard van Primêre Skool Worcester wat gekies is vir die o. 12 Wes-Kaap netbalspan. Die skool is baie trots om Melanie en wens haar voorspoed toe met die toernooi. Sy neem vanaf 28 Junie – 2 Julie aan die “SASN All Ages” Toernooi in Boksburg deel.
![]()










