Laerskool Courtrai tennisspelers het die Kavalierspan verteenwoordig
ADVERTISEMENT
15 van Laerskool Courtrai se tennisspelers het Vrydag en Saterdag die Kavalierspan (Boland) verteenwoordig teen o.a.WP, Eden,Oos- en Noord-Kaap. Hul het hul uitstekend van hul taak gekwyt.



















