Laerskool Gansbaai skaakspelers presteer
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Laerskool Gansbaai skaakspelers Hanro Coetzer (1ste) en Heinrich Buhr (3de) met hul pragtige prestasie by die Skaaktoernooi wat op Vrydag, 7 Junie 2024 in Caledon aangebied is. Trots op julle, Gansies!
![]()










