Hoërskool Ermelo netbalspanne behaal uitstekende plekke tydens liga
ADVERTISEMENT
Hoërskool Ermelo se netbalspanne het uitstekend gevaar tydens die jaar se liga.
Die plekke wat die onderskeie spanne behaal het is as volg:
o.14A-netbal: derde
o.14B-netbal: vierde
o.15A-netbal: tweede
o.15B-netbal: vierde
o.16A-netbal: derde
o.16B-netbal: tweede
Tweedespan-netbal: eerste
Hoërskool Ermelo KS Clothing eerstespan netbal: eerste
Baie geluk aan elkeen van die spanne wat uitstekend gevaar het! EHS is met reg trots op die
besondere uitslae!
![]()










