Helpmekaar Kollege cheerleaders kraai koning in Gauteng
ADVERTISEMENT
Helpmekaar Kollege se cheerleaders het ’n ongelooflike prestasie behaal deur die Provinsiale Kampioenskappe te wen! Al drie die groepe het in hul onderskeie afdelings eerste plekke behaal en teen skole regoor Gauteng uitgeblink. Ons is trots op elke cheerleader, afrigter en ondersteuner wat hierdie prestasie moontlik gemaak het.










