Laerskool Rooihuiskraal karateka presteer puik by die Tshwane Karate Ope Kampioenskappe
ADVERTISEMENT
Hanika Basson, ‘n Graad 5 leerder van Laerskool Rooihuiskraal, het aan die Tshwane Karate Ope Kampioenskappe deelgeneem waar sy drie goue medaljes ontvang het. 1ste plek vir Kata, 1ste plek vir Kumute en 1ste plek vir Span Kata. Ons is trots op jou Hanika!










