Laerskool Westwood redenaars laat hul toesprake tel
ADVERTISEMENT
Laerskool Westwood redenaars laat hul toesprake tel: Ons leerders het die week 6-9 April aan die ATKV redenaars kompetisie deelgeneem. Baie geluk aan elkeen. Julle maak ons trots. Uitslae sal eers op ‘n latere stadium deurgegee word. Leerders wat hier deurdring sal later vanjaar aan die Nasionale kompetisie deelneem.
ATKV Seniors:

Agter vlnr – Xuan Myburgh, Megan-Lee Myburgh, Xianique Joubert, Leane Mulder:Voor vlnr – Mieke Haasbroek, Megan Theron, Dinique van Rensburg, Declin Evans
ATKV Juniors

Vlnr – Dehan Labuschagne, Casey Cockburn, Christiaan Kleynhans, Alyssia Lynch, Milea Theron, Zander du Preez
Conspirito Juniors

Agter vlnr – Sune Appelcryn, Kristi-Lee Heymans, Zander du Preez
Voor vlnr – Casey Cockburn, Milea Theron
Conspirito Seniors

Agter vlnr – Zelandri Nel, Hadasa Mienie, Megan-Lee Myburgh, Chante Coetzee, Hayley du Preez
Voor vlnr – Clea Theron, Sane Cilliers, Mieke Haasbroek, Dinique v Rensburg, Mia Coetzee, Mieke Fourie









