Hoërskool Linden vereer leerders tydens Spogaande
ADVERTISEMENT
Hoërskool Linden se matrieks van 2023 is onlangs vereer vir hulle harde werk in Akademie, Sport en Kultuur.
SPORT
Hoërskool Linden se jaarlikse Sportprysuitdeling het einde Oktober plaasgevind. Baie geluk aan elke leerder wat erkenning ontvang het. Ons is trots op elke leerder wat sy/haar bes in hulle onderskeie sporte gelewer het. Vanjaar se trofeewenners vir Graad 8 tot 11 was:
Atletiek: Junior Victor Lodorum – Jeandry Opperman
Atletiek: Senior Victor Lodorum – Ayden Davel
Atletiek: Junior Victrix Lodorum – Uné van den Berg
Atletiek: Senior Victrix Lodorum – Marisan Grové
Hokkiespeler van die jaar: Dogter – Megan Müller
Rugbyspeler van die jaar – Sandile Gumede
Tennisspeler van die jaar: Seun – Ivan Scheltema
Tennisspeler van die jaar: Dogter – Almé van Schalkwyk
Skyfskiet: Beste o/16 skut – Jané Louw
Skyfskiet: Beste o/14 skut – Kaelyn de Villiers
Landloopatleet van die jaar: Seun – Willem du Plooy
Landloopatleet van die jaar: Dogter – Marisan Grové
Swem: Junior Victor Ludorum – Benjamin van Zyl
Swem: Junior Victrix Ludorum – Uné van den Berg
Swem: Senior Victrix Ludorum – Corné van Schalkwyk
Swemmer van die jaar – Corné van Schalkwyk
Veelsydigste Sportdogter van die jaar – Almé van Schalkwyk / Uné van den Berg
Beste individuele sportprestasie – Almé van Schalkwyk
Krieketspeler van die jaar: Seun – Sybrand Strauss
Krieketspeler van die jaar: Dogter – Livia de Jager / Lente Kleynhans
Skaakspeler van die jaar – Tjaart Steyn
Gholfspeler van die jaar – Franco Roos
Fietsryer van die jaar – Danri Oosthuizen
Baie geluk aan die leerders, ons is baie trots op julle!
KULTUUR
Hoërskool Linden se Kultuurprysuitdeling het onlangs plaasgevind en die leerders is vereer vir hulle deelname en prestasie aan Linden se kultuur aktiwiteite. Welgedaan aan elke leerder wat erkenning ontvang het, ons is baie trots op julle. Die trofeewenners was as volg:
Kultuurseun Graad 8 tot 11: Robert Engelbrecht
Kultuurdogter Graad 8 tot 11: Hildegard Schraader
Michael de Kock-sangtrofee vir Beste prestasie in sangeksamen: Tessa Coetzer
Genevieve Madden-danstrofee vir Beste prestasie in danseksamen: Jané Louw
Gersbach-trofee vir Beste prestasie in drama by Eistedfodd: Hildegard Schraader
Beste prestasie in solo dans by Eisteddfod: Jané Louw
Beste prestasie in Instrumentale Spel by Eisteddfod: Thyra Conradie
Beste musiek prestasie Junior: Pieter Greeff
Jordaan-trofee vir Beste sang prestasie by Eisteddfod: Tessa Coetzer/Christiaan Grobler
Beste Redenaarstrofee – Senior: Jayden Breydenbach
Beste Redenaarstrofee – Junior: Hildegard Schraader
Beste Akteur Produksie: Ross Duffus
Fotograaf van die Jaar: Janine Kitshoff
Green Heart Celebrity Award vir Film – Vanda Strydom
Welgedaan aan elke leerder en dankie vir dit wat julle bydra tot Linden Kultuur.
AKADEMIE
Hoërskool Linden se matrieks van 2023 is onlangs vereer vir hulle harde werk in Akademie, Sport en Kultuur. Die trofee-wenners vir Graad 12 was:
Veelsydigste dogter in Graad 12: Liné Keet
Veelsydigste seun in Graad 12: Jarik Engelbrecht
Dux-leerling 2023: Duan Brittion
Underhay Wisseltrofee (Hoof se toekenning): Xander Jacobs
Sport:
Hokkiespeler van die jaar – Seun: Juan Oosthuizen
Beste o/21-skut: Leon Frederick
Beste Pistool Skut: Ethan Cowle
Beste Presisie Skut: Suné Boshoff
Beste netbalspeelster van die jaar: Euané Theart
Swem: Senior Victor Lodorum: Simon Killian
Veelsydigste Sportseun van die jaar: Juan Oosthuizen
Beste individuele sportprestasie buite skoolverband: Suné Boshoff
Twine-trofee – Beste span in alle sportsoorte: Eerste Seunshokkiespan / o/14A-netbalspan
Kultuur:
Kultuurpersoon Graad 12: Jarik Engelbrecht
Nolene van der Merwe-trofee vir beste kulturele betrokkenheid in die Hoërskoolloopbaan: Jarik Engelbrech
Michael de Kock – Beste prestasie in ’n sangeksamen: Tessa Coetzer
Beste musiek prestasie – Senior: Pieter Hugo
Jordaan-trofee vir die beste sang-prestasie by Eisteddfod/kompetisies: Tessa Coetzer
Public speaking-trofee: Pieter Hugo
Produksie – Beste akteur Graad 12: Francois van Zyl
Produksie – Beste Aktrise Graad 12: Mia Mostert
Johan Stemmet-trofee vir beste vordering in produksie: Chris van der Sandt
Akademie:
Beste prestasie in Afrikaans Huistaal: Chrizelle du Plessis
Mees Kreatiewe Leerder in Afrikaans: Chrizelle du Plessis
Beste prestasie in Engels Huistaal: Inge Kasselman
For exceptional creativity in English Home Language: Duan Brittion
Beste prestasie in Engels Eerste Addisionele Taal: Caitlin Kruger
Beste Kreatiewe Leerling in Engels Eerste Addisionele Taal: Melia Jordaan
Beste prestasie in Lewensoriëntering: Caitlyn Kruger
Beste prestasie in Wiskunde: Duan Brittion
Beste prestasie in Wiskundige Geletterdheid: Liné Keet
Beste prestasie in Verdere Studies Wiskunde: Zander de Villiers
Beste prestasie in Ontwerp: Natasha van Jaarsveld
Beste prestasie in Visuele Kunste (prakties): Natasha van Jaarsveld
Beste prestasie in Visuele Kunste (teorie & prakties): Carni Müller
Beste prestasie in Dramatiese Kunste: Keona Visagie
Beste prestasie in Rekeningkunde Gr 11 & 12: Ian van Heerden
Beste prestasie in Rekeningkunde: Ian van Heerden
Beste prestasie in Besigheidstudies: Mia Mostert
Beste prestasie in Ekonomie: Natalie Dixon
Beste prestasie in twee Ekonomiese Wetenskap vakke: Lané van der Elst
Beste prestasie in Fisiese Wetenskappe: Ian van Heerde
Beste prestasie in Lewenswetenskappe: Ian van Heerden
Beste prestasie in Inligtingstegnologie: Duan Brittion
Beste prestasie in Rekenaartoepassingstegnologie: Jeanemari Hattingh
Beste prestasie in Ingenieursgrafika en -ontwerp: Jean Oosthuizen
Beste prestasie in Gasvryheidstudies: Euané Theart
Beste prestasie in Toerisme: Jacques Louw
Beste prestasie in Geografie: Francois van Zyl
Beste prestasie in Duits Tweede Addisionele Taal: Carni Müller
Beste prestasie in Siviele Tegnologie: Jarik Engelbrecht
Harde werk word beloon! Hoërskool Linden is baie trots op elkeen van julle.



























