Hoërskool Linden se koor tree op by die Forte rondte van die Con Spirito Eisteddfod
ADVERTISEMENT
Hoërskool Linden se koor tree op by die Forte rondte van die Con Spirito Eisteddfod. Hulle verower ‘n ongelooflike 94% (A++) vir hul koorprogram. Hierdie prestasie beteken hulle behaal ‘n nasionale tweede plek. Voorwaar ’n pluimpie in Hoërskool Linden se koorhoed! Dankie vir die soete klanke! Julle maak ons trots!











