Grey Kollege o.14B-rugbyspan sit ‘n silwer randjie op ‘n donker wolk
ADVERTISEMENT
Elke donker wolk het ‘n silwer rand! Op ‘n baie uitdagende dag het die Grey Kollege o.14B-span gelykop teen Paul Roos geëindig en slaag dus daarin om hul seisoen onoorwonne af te sluit! Geluk, manne!











