Laerskool Vorentoe leerder dring deur na die Acro Sport Kampioenskappe
ADVERTISEMENT
Die volgende leerders van Laerskool Vorentoe het die naweek wat verby is deelgeneem aan die Acro Sport Inter-district kampioenskappe en het uitstekend gevaar! Zoli-Viola Terblanche, Layla Moore, Ninamari Beukes en Zané Steenkamp.Ons is baie trots op julle almal! Zoli-Viola is ook deur na die Weskaap kampioenskappe en ons wil haar alle sterkte toewens.










