Laerskool Volschenk leerders word in die WP-Jeugskouspan opgeneem
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die volgende Laerskool Volschenk leerders wat in die WP-span opgeneem is. Hulle gaan aan die SA Kampioenskappe deelneem, 27-30 September 2026 te Merensky Landbou Akademie. Phillip Human (Suiwelbees Jnr Jnr), Jo-Ané Geldenhuys (Vleisbees Jnr), Lyric Carshagen (Perde Jnr), Juan Geldenhuys (Fotografie – Kamera Jnr Jnr), Jaco Louw (Suiwelbees Jnr Jnr) & Jacolé Groenewald (Suiwelbees Jnr Jnr).
Spesiale vermeldings: Juan Geldenhuys (Fotografie – Kamera Jnr Jnr) – Goue medalje en Lyric Carshagen (Perde Jnr) Brons medalje asook ’n 3de plek in haar ouderdomsgroep. Welgedaan!
![]()










