Laerskool Volschenk leerder wen in Jeugskou
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Laerskool Volschenk leerder Franco de Jager wat op 12 Oktober 2024 te Villiersdorp aan Jeugskou deelgeneem het. Hy behaal ‘n 1ste plek in die Junior Wolskaap afdeling.

Franco de Jager









