Laerskool Slot van die Paarl Jeugskou 2024
ADVERTISEMENT
Jeugskou 2024 skop op ‘n hoë noot af! Die klein groepie leerders het Donderdag, 15 Februarie op Riversdal gaan skou met hulle diere. Die leerders het die volgende prestasies behaal:
Jnr Jnr Vleisbees:
Juan Witsche – Eerste plek
Jnr Pluimvee:
Adriaan Malan – Eerste plek
Schalk Malan – Tweede plek
Mia-Lana Gildenhuys – Vyfde plek
Baie geluk met julle prestasies, ons is trots op julle harde werk. Dankie aan Hoër Landbouskool Boland vir die geleentheid. Ons sien uit vir wat 2024 vir ons Jeugskou-leerders inhou.














