Laerskool Vorentoe leerder verwerf haar WP kleure aan Jeugskou
ADVERTISEMENT
Simoné Hesse (graad 5) het met haar bul, Jan, deelgeneem aan die WP Jeugskou. Sy het die Junior Beef Kategorie gewen. Sy het tydens hierdie skou haar WP Kleure verwerf en gaan in September aan die Nasionale Kampioenskappe in Pietermaritzburg deelneem.










