Wes-Kaap netbal prestasie vir Langenhoven Gimnasium
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Keisha Oliphant en Liza Oosthuizen wat opgeneem is in die Wes-Kaap netbalspan. Julle harde werk, toewyding en talent het beslis vrugte afgewerp. Langenhoven Gimnasium is ongelooflik trots op julle prestasie en wens julle alle sterkte toe vir die pad vorentoe.











