Hoërskool Swellendam hokkiespelers toon veggees teen Curro Hermanus
ADVERTISEMENT
Op Vrydag 15 Mei het Hoërskool Swellendam verskeie hokkiewedstryde teen Curro Hermanus gespeel. Alhoewel die wedstryde uitdagend was, het die spelers deurentyd hul beste gelewer. Die uitslae was soos
volg:
- 0.16-meisies: 3-3 gelykop
- 0.16-seuns: 0-0 gelykop
- 0.19-meisies: 0-0 gelykop
- 0.19-seuns: 6-3 verloor
Dit was ‘n aangename dag in Hermanus waartydensspelers waardevolle ervaring opgedoen en spanbande versterk het.










