LS Secunda dans Interprovinsiale Toernooi
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan ons dansers wat hulle beste gegee het Saterdag. Die volgende leerders het plekke behaal met die verskeie dansstyle.
Rhythm and Movement:
o.9 en onder:
- 2de – Kirsten van Rensburg
- 4de – Delia Odendaal
o.15 en onder:
- 1ste – Cornè Olivier
Street:
o.9 en onder:
- 4de- Kirsten van Rensburg
- 5de- Mpume Nkosi
o.15 en onder:
- 3de – Cornè Olivier
Ons is baie trots op julle!
![]()










