Boland Foxes Binnenshuise Hokkie prestasie vir Hugenote Laerskool
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die volgende Hugenote Laerskool leerders wat vir verskillende Boland Foxes binnenshuise hokkiespanne gekies is. Ons is baie trots op elkeen van hulle.
Adriaan Burger
James Elliott
Charlotte Louw
Zahn Fouché
John Louw
Wyatt Small
Albert Steyn
Ruben Elliott
Riana Swanepoel
Krige Scheepers










