Hoërskool Oos-Moot eerstespan hokkieseuns vir 2026
ADVERTISEMENT
Hoërskool Oos-Moot eerstespan hokkieseuns is bekendgestel en ingehuldig op 19 Maart. Baie geluk aan elke speler wat deel uitmaak van hierdie groep. Dit is ‘n voorreg en groot prestasie om vir jou skool uit te draf. Kom ons laat die blou golf rol Oosies. Baie geluk aan elkeen:

Jonathan Du Raan
Burger Badenhorst
Joshua Kok
Cois Grobler
Tiaan Stolp
Shane Swanepoel
Josh Senekal
Steven Acker
Elmar Theron
Henro Van der Linden
Reuben van Blerk
Iaan Roux
Tristan Jordaan
Rohan Stewart
Derick De Kock
Hendrick Kekana
Alex Coetzer
Erwee Viljoen
Ruan Schalkwyk




























