Laerskool Pretoria-Oos leerders word gekies om die Northerns spanne te verteenwoordig
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan hokkiespelers Li-May Swanepoel en Mia Buys wat die Northerns inhuldiging bygewoon het. Die dogters is gekies om twee van die spanne te verteenwoordig in 2024. Baie geluk Laerskool Pretoria-Oos is baie trots op julle!

Li-May Swanepoel Mei 2024

Mia Buys – Mei 2024









