Hoërskool Oos-Moot leerders is deur na die Conspirito Debat Nasionale finaal
ADVERTISEMENT
Hoërskool Oos-Moot maak geskiedenis! Baie geluk aan ons twee debatspanne wat deur is na die Nasionale Finaal van die ConSpirito DEBAT kompetisie. Beide spanne het ook hulle semi-finale debatte gewen.
Span 1: Beané Bouwer en Jewan Gouws
Span 2: Caitlynn Heymans en Christine Viljoen
Baie geluk aan ons senior spanne wat dit ook tot by die semi-finaal gemaak het.



















