Hoërskool Oos-Moot Interne Junior Redenaars uitslae
ADVERTISEMENT
Hoërskool Oos-Moot se interne junior Redenaars kompetisie het op 4 Maart plaasgevind. Hierdie juniors het hope talent en ons is opgewonde oor die toekoms van ons Redenaars as ons na hierdie bekkige jongklomp luister. Baie geluk aan elke deelnemer en in besonder aan die wenners! Welgedaan, Oosies!
INTERNE REDENAARSFINAAL
VOORBEREIDE en ONVOORBEREIDE REDENAARS
Finale uitslae
JUNIORS – 4 Maart 2026
Junior-wenners (Voorbereid):
- 3de plek: Robert Ploos van Amstel
- 2de plek: Hilda Adams
- 1ste plek: Ellné van Zyl
Junior-wenners (Onvoorbereid):
- 3de plek: Ellné van Zyl
- 2de plek: Willem van der Merwe
- 1ste plek: Robert Ploos van Amstel
Junior-wenners (Algeheel):



















