Internasionale Rugby uitslae vir Hoërskool Punt
ADVERTISEMENT
Hoërskool Punt se rugbyspanne het teen toerspanne van die gesogte The King’s School, Canterbury van Londen uitgedraf – en ons spelers het behoorlik hulle staal gewys!
- o.15A wen 22–14 teen hul o.16A toerspan
- o19B wen met ’n kragtige 47–7 teen hul o.19A-span
Baie geluk aan elke speler en afrigter! Julle het Punt met trots verteenwoordig teen internasionale teenstanders.












