Hoërskool Punt kwartaal 1 Top 20 akademiese presteerders
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Hoërskool Punt Top 20 akademiese presteerders! Julle volgehoue harde werk, toewyding en strewe na uitnemendheid het werklik vrugte afgewerp. Ons is besonder trots op elkeen van julle. Hou aan streef en hou aan skitter — julle is ’n inspirasie vir die Hoërskool Punt-familie!














