Laerskool Worcester-Oos leerder het haar juffrou se dag gemaak
ADVERTISEMENT
Laerskool Worcester- Oos leerder Kara de Wet (gr. 4A) het haar juffrou se dag gemaak!
- Die graad 4’s behandel boerdery in Geografie:
- Juffrou Lola: Waarmee boer ‘n veeboer?
- Leerder: Piesangs, Juffrou.
Juffrou Lola probeer om ‘n leidraad te gee en sê dat ‘n piesang nie bene het nie. Kara het haar verkeerd bewys!
![]()










