Hoërskool Framesby rugby uitslae
ADVERTISEMENT
Hoërskool Framesby rugby uitslae van die o.15 Marlow Kruger -Broers 7’s Toernooi.
Groepwedstryde
Framesby vs Marlow 24-12 wen
Framesby vs Outeniqua 7-26 verloor
Framesby vs Brandwag 19-21 verloor
Plaat Semifinaal
Framesby vs Dale College 19-12 wen
Plaat Finaal
Framesby vs Outeniqua 14-12 wen
Plaatwenner










