Somerfees 7’s uitslae vir Laerskool Aliwal-Noord
ADVERTISEMENT
The under 12 and under 13 boys participated in the Somerfees 7’s tournament from 11-12 October in Burgersdorp.
- Die seuns het baie goeie rugby gespeel en het dit baie geniet.
- Die onder 12 span het 2 uit 4 wedstryde gewen.
Die onder 13’s het al hul wedstryde gewen en eindig as die wenners van die toernooi. Well, done boys. You made us proud.
![]()










