Skitter swem prestasie vir Hoërskool Framesby
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die volgende leerders wat in die Oos-Kaap-span opgeneem is en wat aan die SA Skole-swemkampioenskappe gaan deelneem. Hoërskool Framesby is baie trots op julle.
Carl Andrews (graad 11)
André Strydom (graad 8)
Minette van Zyl (graad 10)










