Hoërskool Adamantia Nuwe VRL Voorsitters
ADVERTISEMENT
Die Hoërskool Adamantia Nuwe VRL-Voorsitters. Die nuutgekose graad12-VRL-lede van 2025 het in spanning gewag vir die akademiese prysuitdeling, waar die nuwe voorsitters bekend gemaak is. Elkeen van die leerders het weereens besef dat ongeag of hulle deel van 2025 se voorsitters is of nie, dat hulle ’n noemenswaardige bydrae tot die span gaan lewer. Die VRL van 2025 glo vas dat hulle ’n positiewe
impak op die skool sal hê, want net Melaine in haar toespraak gesê het: “hulle weet nie wat ons weet nie”.
Ché Grové Voorsitter
Willem van Lingen Voorsitter
Lillian Brummage Ondervoorsitter
Istifaa Doorze Ondervoorsitter










