Hoërskool Langenhoven Presidentsverkenners voltooi die PV toetskamp
ADVERTISEMENT
Hoërskool Langenhoven voortrekkers Anessa Barnard, Leonel Scholtz en Jané Wessels, het tydens die Julie-skoolvakansie suksesvol die PV-toetskamp voltooi het en is amptelik as Presidentsverkenners gesertifiseer ! Hierdie is die hoogste toekenning wat ’n jeuglid van die Voortrekkerbeweging kan ontvang, ’n besondere prestasie waarvoor ons julle graag wil eer en gelukwens.
![]()










