Hoërskool Langenhoven leerder presteer by die Unisa eksamen
ADVERTISEMENT
Carine Uys leerder van Hoërskool Langenhoven het uitstekend gevaar tydens haar musiek Gr.2 Unisa eksamen en vir haar Teorie 96% gekry. Daarmee is sy op Unisa se Ererol. Baie geluk Carine, ons is baie trots op jou!
![]()










