AWSUM School News

Top Menu

  • Advertise with us
  • Printing for your school
  • Past exam papers – All Grades

Main Menu

  • Home
  • Regional News
    • Western Cape
      • Northern Suburbs
      • Helderberg
      • Boland
      • Breede Valley
      • Southern Cape
      • Southern Suburbs
      • City Bowl Atlantic Seaboard
      • Table Bay and Melkbos
      • Swartland and West Coast
      • Overberg
    • Gauteng Johannesburg
      • Randburg Linden Northcliff
      • East Rand
      • JHB East
      • JHB South
      • JHB Central
      • Krugersdorp Roodepoort
      • Bryanston Sandton Rosebank
    • Gauteng Pretoria
      • Centurion
      • PTA East
      • PTA North
      • PTA Central PTA South
    • Vaal Driehoek
    • Bloemfontein
    • North West
      • Potch Klerksdorp and surrounds
      • Rustenburg Brits and surrounds
    • Eastern Cape
      • Port Elizabeth & Surrounds
      • East London & Surrounds
      • Eastern Cape Towns
    • Northern Cape
    • Kwazulu-Natal
      • Durban and Durban North
      • Westville Pinetown Hillcrest Kloof
      • Midlands
      • Northern Natal
      • South Coast
    • Limpopo
    • Mpumalanga
      • Lowveld
      • Highveld
    • Free State
      • Bloemfontein
      • Northern and Eastern Free State
  • About AWSUM News
  • Advertise with us
  • Printing for your school
  • Past exam papers – All Grades

logo

ADVERTISEMENT

Regional News

  • Home
  • Regional News
    • Western Cape
      • Northern Suburbs
      • Helderberg
      • Boland
      • Breede Valley
      • Southern Cape
      • Southern Suburbs
      • City Bowl Atlantic Seaboard
      • Table Bay and Melkbos
      • Swartland and West Coast
      • Overberg
    • Gauteng Johannesburg
      • Randburg Linden Northcliff
      • East Rand
      • JHB East
      • JHB South
      • JHB Central
      • Krugersdorp Roodepoort
      • Bryanston Sandton Rosebank
    • Gauteng Pretoria
      • Centurion
      • PTA East
      • PTA North
      • PTA Central PTA South
    • Vaal Driehoek
    • Bloemfontein
    • North West
      • Potch Klerksdorp and surrounds
      • Rustenburg Brits and surrounds
    • Eastern Cape
      • Port Elizabeth & Surrounds
      • East London & Surrounds
      • Eastern Cape Towns
    • Northern Cape
    • Kwazulu-Natal
      • Durban and Durban North
      • Westville Pinetown Hillcrest Kloof
      • Midlands
      • Northern Natal
      • South Coast
    • Limpopo
    • Mpumalanga
      • Lowveld
      • Highveld
    • Free State
      • Bloemfontein
      • Northern and Eastern Free State
  • About AWSUM News
  • Dalweide Primêr spog met Nasionale Onderwysster

  • Helderberg International School learner attends Creatures & Creators

  • Hoërskool Stellenbosch koor het ’n uitmuntende tweede plek behaal

  • Congratulations to Table View High School Top Achievers of term 2

  • Helderberg International had a wonderful Family Evening


Hoërskool LangenhovenRegional NewsSouthern CapeWestern Cape
Home›Regional News›Western Cape›Southern Cape›Hoërskool Langenhoven›Hoërskool Langenhoven se netbalspanne wys karakter

Hoërskool Langenhoven se netbalspanne wys karakter

By Charl Paulse
15th April 2026
203
0

ADVERTISEMENT


Share:

Hoërskool Langenhoven se netbalspanne het op Dinsdag 14 April na Mosselbaai gereis waar hulle teen Hoërskool Punt kragte gemeet het. Altesaam 8 bussies met ongeveer 124 leerders het vertrek om die skool te verteenwoordig in ’n vol program van wedstryde.

Ten spyte daarvan dat Hoërskool Punt byna drie keer soveel dogters in die skool het, het die Dasse uitstekend meegeding en 8 van die 18 wedstryde gewen, met een wedstryd wat gelykop geëindig het.

  • Die o/14-spanne het goeie veggees getoon. Die o/14B-span het met 12–10 gewen, terwyl die o/14A-span ’n sterk vertoning gelewer het met ’n 22–11 oorwinning.
  • By die o/15-ouderdomsgroep het die o/15D-span met 9–8 gewen en die o/15C-span het 11–11 gelykop gespeel. Die o/15A- en o/15B-spanne het harde wedstryde gehad en ongelukkig naelskraap verloor.
  • Die o/16-spanne het ook hul staal gewys, met die o/16C-span wat ’n goeie 12–6 oorwinning behaal het.
  • In die o/18-afdeling het verskeie spanne uitstekende oorwinnings behaal. Die o/18E-span het 25–4 gewen, die o/18D-span 23–9, en die o/18C-span 19–5. Die tweede span het naelskraap 18–20 teen Punt se o/17A-span verloor.

Die hoogtepunt van die dag was die eerste span se wedstryd wat tot die laaste oomblikke spannend was. Die Dasse het uiteindelik met ’n naelskraap oorwinning van 26–25 geseëvier.

Hoërskool Langenhoven is trots op al die spelers se deursettingsvermoë, spanwerk en veggees op die baan. Hierdie dag het weereens gewys dat die Dasse, ongeag die grootte van die opposisie, altyd met trots en vasberadenheid kompeteer.

Nog ’n groot hoogtepunt vir Hoërskool Langenhoven se netbal was die Eden- en Sentraal-Karoo-proewe wat op Vrydag 10 en Saterdag 11 April op die skool se eie bane plaasgevind het. Altesaam 39 Langenhoven-dogters het aan die proewe deelgeneem, waarvan 24 spelers deurgedring het na die Weskaap-proewe wat op 22 en 23 Mei weer by Hoërskool Langenhoven aangebied sal word. Hierdie uitstekende prestasie beklemtoon die hoë standaard van netbal by die skool en die groot hoeveelheid talent wat in die Dasse-geledere beskikbaar is.

TagsNetbal
Previous Article

Rugby results from Maritzburg College

Next Article

Leierskap in aksie by Laerskool Van Riebeeckstrand

Share:

Related articles More from author

  • Breede ValleyLaerskool Worcester-OosRegional NewsWestern Cape

    ‘n Onoorwonne seisoen vir Laerskool Worcester-Oos o. 9A-netbalspan

    9th October 2025
    By Karien Frans
  • Gauteng JohannesburgHoërskool DinamikaJHB SouthRegional News

    Hoërskool Dinamika spog met hul Gauteng netbalspelers

    20th June 2024
    By Karien Frans
  • Hoërskool BredasdorpOverbergRegional NewsWestern Cape

    HS Bredasdorp leerders is opgeneem in die Wes-Kaap netbalspanne

    26th June 2025
    By Andreneza Damonse
  • Die Brandwag HoërskoolEastern CapePort Elizabeth and SurroundsRegional News

    Die Hoërskool Brandwag se o.14A-netbalspan gaan die beste o.14-netbalspanne in die land aandurf

    8th July 2025
    By Karien Frans
  • Eastern CapeEastern Cape TownsLaerskool Aliwal-NoordRegional News

    Laerskool Aliwal-Noord leerders speel goeie netbal

    17th May 2023
    By Karien Frans
  • Gauteng JohannesburgHillcrest High SchoolJHB CentralKwazulu-NatalRegional NewsWestville Pinetown Hillcrest Kloof

    SPAR KZN Schoolgirls’ Fast 5s Netball Challenge KZN Southern Regional

    7th August 2024
    By Andreneza Damonse

  • Hoërskool Frans du ToitLimpopoRegional News

    Hoërskool Frans Du Toit se Fast Five Netbalspan presteer

  • Kuswag SkoolKwazulu-NatalRegional NewsSouth Coast

    Kuswag Skool het ‘n vol kwartaal gehad

  • Gauteng PretoriaLaerskool MonumentparkPTA EastRegional News

    Laerskool Monumentpark spog graag met hul hokkie prestasies

ADVERTISEMENT

ADVERTISEMENT

ADVERTISEMENT

AWSUM News is South Africa’s largest school news platform. Since 2013 we’ve published every school’s story — academics, sport, culture and leadership — connecting 4 000+ schools with the families who read them daily.



CreativeMagic

Join Us on Facebook

  • Pretoria
  • Centurion & Midrand
  • Johannesburg
  • Vaaldriehoek
  • Durban
  • Midlands
  • Northern Natal
  • Free State
  • Cape Town
  • Boland
  • Breede Valley
  • Helderberg
  • Overberg
  • Swartland & Weskus
  • Northern Suburbs
  • Southern Cape
  • Noord-Kaap
  • North West
  • Limpopo
  • Mpumalanga
  • East London
  • Port Elizabeth
  • Eastern Cape – Towns
  • Home
  • Advertise with us