Leierskap in aksie by Laerskool Van Riebeeckstrand
ADVERTISEMENT
By Laerskool Van Riebeeckstrand glo ons daaraan om leierskap van jongs af te ontwikkel — en elke kwartaal kry ’n paar van ons Graad 7-leerders die geleentheid om hierdie rol met trots op te neem.
Our monitors are learners who stand out through their attitude, reliability and willingness to serve others. They lead by example and live out the values of our school —something we are incredibly proud of.
Congratulations to our Term 2 Monitors:
- Zanichka Pottas
- Zack Lourens
- Madison Cockeran-Swart
- Caleb Killassy
Mag julle hierdie rol geniet en elke dag ’n verskil maak in die lewens van ander. Dankie vir julle leierskap en diensbaarheid julle maak VRS trots!










