Laerskool Van Riebeeckstrand Graad 7 monitors vir kwartaal 4
ADVERTISEMENT
Elke kwartaal word vier Graad 7-leerders van Laerskool Van Riebeeckstrand aangewys as monitors vir die kwartaal — leerders wat uitstaan in pligsgetrouheid, hulpvaardigheid en die uitleef van ons kernwaardes. This is a wonderful opportunity to grow our learners into confident, capable leaders. Die Graad 7-monitors wat hierdie kwartaal as volwaardige prefekte optree, is:
- Mea van der Merwe
- Alexia du Plessis
- Lucas Wolfaardt
- Luan Engelbrecht
Dankie vir julle diensbaarheid en positiewe voorbeeld! We appreciate your dedication and leadership!










