Laerskool Van Riebeeckstrand kwartaal 3 Monitors
ADVERTISEMENT
Elke kwartaal word vier Graad 7 leerders van Laerskool Van Riebeeckstrand gekies om monitors vir die kwartaal te wees. Dit is leerders wat uitstaan gebasseer op pligsgetrouheid, hulpvaardigheid en die uitleef van ons kernwaardes. It is additional opportunity to develop our learners into leaders. The Grade 7 monitors who are acting as fully fledged prefects this term are:
Miamico Lorenzen
Mieke Jansen van Vuuren
Tiaan de Wet
Leonardo di Giannatale
Dankie vir jul diensbaarheid! We value your service!










