LS Courtrai Kwartaal 3 sport nuus
ADVERTISEMENT
Tennis
Die o.11 seuns het in September aan die PSS toernooi deelgeneem teen skole soos Rondebosch, Durbanville, De Hoop, Jan van Riebeeck en PSS. Hulle wen die silwer medalje.
Skaak
Migual Alho het sy junior SA skaakkleure verwerf. Hy het in aan die African Youth Chess Championships deelgeneem waar hy ’n 6de plek verower het. Hy het in die o.8 ope afdeling meegeding.
Rugby
Die o.13A rugbyspan het ’n puik seisoen beleef onder leiding van Mnr. Brand en Mnr. Carstens. Hulle speel 23 wedstryde waarvan hulle 21 wen en net 2 verloor.
Karate
Jamie Kock is opgeneem in die SA span wat verlede week aan die Statebondspele deelgeneem het. Hy verower ’n silwermedalje by die byeenkoms.
![]()
o.11 seuns tennis PSS toernooi.
Miguel Ahlo SA colours.
Rugby
o.13A Seuns Hokkie:
Agter v.l.n.r.: Liam Durrans, Divan Boshoff, Jamie Kock, Samuel Lang, Thomas Wiersma, Luke van der Merwe.
Middel: Mnr. De Kock (Afrigter), Liam Jäggi-Wright, Ewald Clift, Sebastian Schwabe, Pieter-Christoph Lombard.
Voor v.l.n.r.: JW van Zyl, Andreas Geyser, Christiaan le Roux, Liam Webster- Louw.
o.13 Dogters Hokkie:
Agter v.l.n.r.: Bea le Roux, Tiana Meyer, Vida Venter, Isabella Benvenuto, Janke de Necker, Wilmien du Plessis, Bea van Staden, Milla Louw, Juf. Maryna Lombard.
Middel: Tebello Keketsi.
Voor v.l.n.r.: Ané Compion, Kara Landman, Suzaan Viljoen, Alita Corbett.
o.13A Netbal:
Agter v.l.n.r.: Caira Lederle, Milla Louw, Lana van Zyl, Tiana Meyer.
Voor v.l.n.r.: Nicola Keuler, Vida Venter, Beattie Köstens, Bea van Staden, Kara Landman.










