Voorbereidingskool Fanie Malan leerders presteer by die Nasionale Tuimelkompetisie
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Maxi de Bruin en Morné Burger van Voorbereidingskool Fanie Malan wat aan die Nasionale Tuimelkompetisie in Port Elizabeth deelgeneem.
- Maxi het ’n algehele 2de plek behaal
- Morné het ’n algehele 7de plek verower












