Paul Roos Gimnasium seuns het aan die o.16 EPD-wedstryd deelgeneem
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die volgende Paul Roos Gimnasium seuns wat gedurende die vakansie aan die o.16 EPD-wedstryd deelgeneem het. Die kamp het by Boland Landbou plaasgevind. Alle genooide spelers is deel van SA Rugby se Elite-spelerontwikkelingstelsel. Hier afgebeeld van links na regs is: James Swart, Werner de Bruin, afrigter Corné Uys, en Thomas Meyer.










