Laerskool Stulting Primary leerder skitter in ritmiese gimnastiek
ADVERTISEMENT
Laerskool Stulting Primary leerder Lianka de Groot het 13 Julie 2024 aan die Oos-Kaap Ritmiese Gimnastiek Kompetisie in PE by Fairview hall deelgeneem. Lianka het 3de gekom en brons verower vir baldans. Sy behaal ook ‘n 4de plek algeheel in die o.10 afdeling. Welgedaan!










