Hoërskool Framesby is baie trots op die ruiters wat vir die Provinsialespan gekies is
ADVERTISEMENT
Hoërskool Framesby is baie trots op die ruiters wat vir die Provinsialespan gekies is wat September in Parys, Vrystaat aan die Nasionale Kompetisie sal deelneem:
- Kristi Ferreira en Tucker (Level 0)
- Chanel Haasbroek en Prince of Belair (Level 1)
- Mia Harmse en Nona (Level 0)
- Kiara Hough en Bella Donna (Level 3)
- Kiara Hough en Mistletoe Magic (Level 2)
- Zandri Stumke en Del Bros First Dream (Level 2)
![]()










