Laerskool Volschenk gimnaste neem deel aan die SA Gimnastiek kampioenskappe
ADVERTISEMENT
Die volgende gimnaste het gedurende die September-vakansie aan SA Gimnastiek kampioenskappe deelgeneem en baie goed gevaar in hul verskeie afdelings. Emma Kotze (algeheel 18de), Jaydine Miles (Lint -5de plek, algeheel 11de) en Leonora Roeleveld (algeheel 15de).
Emma Kotze, Jaydine Miles en Leonora Roeleveld










