Hoërskool Wesvalia krieketspelers word verkies tot die NW Dragons-span
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die 0.17 en o.19 NW Dragons met julle verkiesing tot die span. Julle het hard gewerk om hierdie prestasie te behaal en Hoërskool Wesvalia is opgewonde om julle talent en passie in aksie te sien. Mag julle elke wedstryd geniet en alles gee op die veld.

Eduard Dreyer

Luan Vermeulen

Marneau Dreyer









