Hoërskool Wesvalia 1ste Krieketspan behaal ‘n oorwinning teen Volkies Potchefstroom
ADVERTISEMENT
Hoërskool Wesvalia 1ste Krieketspan se oorwinning teen Volkies Potchefstroom! Wesvalia het die wedstryd begin deur eerste te kolf en het ‘n totaal van 203 lopies aangeteken. Luan Vermeulen het met 60 lopies geskitter. Ethan Walker het ‘n briljante vertoning gelewer as bouler, met 4 paaltjies wat Wesvalia se oorwinning verseker het.Wesvalia 1ste span wen Volkies met 1 lopie.










