Hoërskool Hans Strijdom entrepreneurs vaar uitstekend in kompetisie
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Janus Boshoff en Phillip Brendenhan, wat in die Top 20 van “Maak-my-‘n-Miljoenêr” is. Janus en Phillip het aan verskeie uitdagings die afgelope vakansie deel geneem. Hulle grootste uitdaging nou is om tot einde September hulle besighede te laat groei en baie verkope te doen. Baie sterkte julle, Hoërskool Hans Strijdom is baie trots op julle.










