Hoërskool Hans Strijdom ruiters uitslae
ADVERTISEMENT
Saterdag, 2 Maart 2024 het Lihany Smal ‘n uithourit op baltimore!!! En die volgende trofees behaal:
- 2de plek
- bestevoorbereide ruiter en perd
- asook BEST OF THE Best!!!
- 80km- Met n tyd van 3ure24min
Ané neem op 25 Feb 2024 deel aan ‘n Western Mounted Games skou te Pienaarsdam, Middelburg. Sy behaal die volgende plekke op Vlak 1
Sanesa (Skole):
- Barrel Race – 1ste
- Figure 8 Stake – 1ste
- Keyhole – 2de
- Poles 1 – 3de
- Speedball – 2de
- Overall Champion van 6 ruiters
Ope (ongeag ouderdomsgroep):
- Barrel race – 1ste
- Figure 8 Stake – 2de
- Keyhole – 8ste
- Poles 1 – 6de
- Speed ball – 2de
- Overall Champion van 20 ruiters













